EPISODE · Apr 11, 2025 · 9 MIN
Bizskoops - 09 April 2025
from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop
Op die program vandag: # Die reserwebank sal waarskynlik rentekoerse onveranderd hou # Provinsies het miljarde aan die Nasionale Tesourie verloor in onbestede fondse wat bedoel was vir infrastruktuurontwikkeling # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die hersiening van owerheidsbesteding # In internasionale sakenuus ... ‘n Volskaalse handelsoorlog het tussen die VSA en China begin # In beleggingsnuus… Cashbuild mik vir hoër inkomste marksegment En, ons gesels ook met ʼn spesialis adviseur van premier Alan Winde van die Wes-Kaap, Alwie Lester, oor die Wes-Kaapse regering se Energieveerkragtigheidsprogram
Embed this episode
Ready to play
Bizskoops - 09 April 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.