Bizskoops - 10 Julie 2025 episode artwork

EPISODE · Jul 10, 2025 · 9 MIN

Bizskoops - 10 Julie 2025

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Op die program vandag... # Buitelandse beleggers het die afgelope vier weke miljarde se Suid-Afrikaanse aandele verkoop # Minister Godongwana verwerp oproepe vir 'n welvaartsbelasting of 'n apartheid-era-regstellingsbelasting. # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die impak van die VSA tariewe op die land se ekonomie # In internasionale sakenuus… President Donald Trump het 'n invoerbelasting van 50 persent op koper wat die VSA binnegaan, aangekondig # In beleggingsnuus… Deposante wat hul geld by die bedriegde VBS Bank gespaar het, het waarskynlik hul finale dividend ontvang En ons gesels met Chris Hatting van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere die nuwe handelstariewe en onlangse ekonomiese voorspellings

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 10, 2025

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 10 Julie 2025

0:00 9:35

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 9 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on July 10, 2025.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!