Bizskoops - 10 September 2026 episode artwork

EPISODE · Sep 10, 2026 · 11 MIN

Bizskoops - 10 September 2026

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Eskom beplan om sy inkomste te beskerm, terwyl Suid-Afrika 'n afname in bruto binnelandse produk in die tweede kwartaal aangeteken het. Ekonoom Professor Waldo Krugell praat oor die belangrikheid van gister se BBP-aankondiging. In internasionale sake-nuus duur die handelsoorlog tussen Kanada en die VSA voort. Ons gaan voort met ons bespreking oor inflasie, met Pieter Wasserfall van JustMoney wat verduidelik hoe brandstofpryse inflasie en uiteindelik huishoudelike uitgawes beïnvloed. Die program sluit af met nog 'n onderhoud as deel van Edge Communications se gemeenskapsveldtog, 10 Jaar. 10 Besighede. 10 Stories. Ons gesels met Ettienne Zwart van AC en EZ Orthopaedics, 'n kleiner, gepersonaliseerde ortotiese en prostetiese praktyk in Gqeberha.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 10, 2026

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 10 September 2026

0:00 11:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 11 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on September 10, 2026.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!