Bizskoops - 11 Desember 2025 episode artwork

EPISODE · Dec 11, 2025 · 10 MIN

Bizskoops - 11 Desember 2025

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Op hierdie week se Bizskoops kyk ons na dringende ekonomiese kwessies en opkomende tendense wat Suid-Afrika en die wêreld vorm. Ekonoom Professor Waldo Krugell bespreek die voortdurende uitdagings van aanlyn dobbelary en die breër impak daarvan. Op die beleggingsfront deel Todd Micklethwaite, Uitvoerende Hoof by Sanlam Alternative Investments, strategiese prioriteite wat die groen ekonomie dryf voor volgende jaar se Africa Green Economy Summit (AGES). Ons hoor ook van Kirill Kirilenko, Edelmetaal-ontleder by die CRU, oor hoe goud en ander edelmetale tegnologiesektore innover. Laastens onthul Cherrylee Samson, medestigter en hoofbemarkingsbeampte van Hibarri, hoe hul baanbrekersoplossings wêreldwye kommoditeitshandel transformeer. Ons het met haar by die 2025 Internasionale Kommoditeitsberaad in Kaapstad gesels.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 11, 2025

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 11 Desember 2025

0:00 10:28

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 10 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on December 11, 2025.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!