EPISODE · Sep 11, 2025 · 9 MIN
Bizskoops - 11 September 2025
from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop
Op die program vandag... # President Cyril Ramaphosa het steun uitgespreek vir die inkomende staatsbeheerde Postbank # Suid-Afrika se BBP het opwaarts verras # Die ekonoom Waldo Krugell praat vandag oor die ekonomie van sport # In internasionale sakenuus… 'n Federale regter het die Amerikaanse president Donald Trump tydelik verhoed om die goewerneur van die Federale Reserweraad af te dank # In beleggingsnuus… Remgro verwag 'n beduidende styging in wesensverdienste per aandeel vir die volle jaar En ons gesels met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die dalende vertroue in die regering van nasionale eenheid en die ekonomiese impak van AMSA se besluit om sy aanleg in New Castle te sluit.
Embed this episode
Ready to play
Bizskoops - 11 September 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.