Bizskoops - 12 Maart 2026 episode artwork

EPISODE · Mar 12, 2026 · 11 MIN

Bizskoops - 12 Maart 2026

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

In hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrikaners staar hoër elektrisiteitspryse in die komende maande in die gesig en die ekonomie het effens onder voorspellings gegroei. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding bespreek die impak van stygende oliekoste op die ekonomie. Professor Waldo Krugell gesels oor BBP-syfers en die dryfvere van groei. Ons ondersoek die effek van die Midde-Oosterse konflik op die goudprys en die Amerikaanse dollar. Die uitvoerende hoof van die Gautengse Vervoerowerheid (TAG), Dorothy Mabuza, deel die owerheid se visie vir gemoderniseerde vervoer.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 12, 2026

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 12 Maart 2026

0:00 11:14

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 11 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on March 12, 2026.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!