Bizskoops - 13 Junie 2025 episode artwork

EPISODE · Jun 13, 2025 · 10 MIN

Bizskoops - 13 Junie 2025

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Op die program vandag... # Vervaardigingsproduksie het in April gedaal, wat die skerpste afname in meer as 'n jaar aandui # 'n Ekonoom moedig ouers aan om die voorbeeld vir hul kinders te stel oor hoe om besteding en spaargeld te bestuur # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die BTW nulkoerse debat # In internasionale sakenuus… Vakatures in die Verenigde Koninkryk het gedaal en hul werkloosheidsyfer het toegeneem # In beleggingsnuus…. Telkom mik op inkomstegroei bo-inflasie # En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder meer die regering van nasionale eenheid, ekonomiese groei en die nuwe Wetsontwerp op die Ontwikkeling van Minerale Hulpbronne

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 13, 2025

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 13 Junie 2025

0:00 10:18

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 10 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on June 13, 2025.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!