EPISODE · Nov 13, 2025 · 9 MIN
Bizskoops - 13 November 2025
from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop
Op die program vandag... # Ons fokus op vanmiddag se mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring # Statistiek Suid-Afrika het 'n verbetering in die land se werkloosheidsyfer gerapporteer # Die ekonoom Waldo Krugell praat ook oor vanmiddag se mini-begroting # In internasionale sakenuus… Asiatiese aandele het beduidende buitelandse uitvloei in die eerste week van hierdie maand gesien # In beleggingsnuus... AngloGold het rekordverdienste gerapporteer En, ons gesels met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere die regering van nasionale eenheid en die land se vervaardigingsektor wat steeds sukkel.
Embed this episode
Ready to play
Bizskoops - 13 November 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.