EPISODE · Aug 14, 2025 · 9 MIN
Bizskoops - 14 Augustus 2025
from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop
Op die program vandag... # Suid-Afrika se handelsdepartement het nuwe regulasies voorgestel om uitvoerders te help om die 30 persent Amerikaanse tariewe te hanteer # Suid-Afrika staar 'n golf van internasionale maatskappye in die gesig wat afskaal of die land verlaat # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor verskeie aanwysers en die komende nasionale dialoog # In internasionale sakenuus… Britse maatskappye kry toegang tot Indië se staatsaankopemark # In beleggingsnuus… Edelmetale is vanjaar een van die veiligste beleggingsweddenskappe En ons gesels met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer te praat oor die Amerikaanse tariewe op Suid-Afrikaanse uitvoere.
Embed this episode
Ready to play
Bizskoops - 14 Augustus 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.