Bizskoops - 14 Mei 2026 episode artwork

EPISODE · May 14, 2026 · 9 MIN

Bizskoops - 14 Mei 2026

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Op hierdie week se Bizskoops: Ons gesels met professor Deon Tustin van Unisa oor die nuutste voorspellings van die Buro vir Marknavorsing en Unisa Ekonoom van die Jaar-kompetisie. Suid-Afrika se amptelike werkloosheidsyfer het gestyg en Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise ontleed die kommer wat deur die Nasionale Tesourie van Suid-Afrika oor die finansiële posisie van Johannesburg geopper is. Professor Waldo Krugell gee ʼn oorsig van belangrike finansiële aanwysers vir die maand en wat dit vir die volgende repokoersbesluit kan beteken. 'n Voormalige president van die Wêreldbank het China aangespoor om te help om wêreldwye druk op voedsel- en kunsmisvoorsiening te verlig, terwyl Suid-Afrika se mynbousektor weer eens 'n aantreklike beleggingsbestemming word. Ons gaan ook voort met ons gesprek met Pieter Wasserfall van JustMoney, wat verdere finansiële wenke vir individue en besighede deel.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 14, 2026

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 14 Mei 2026

0:00 9:34

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 9 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on May 14, 2026.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!