Bizskoops - 15 Mei 2025 episode artwork

EPISODE · May 15, 2025 · 10 MIN

Bizskoops - 15 Mei 2025

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Op die program vandag: # Bank of America sê Suid-Afrika se komende begroting sal 'n sleutelaanwyser van politieke stabiliteit wees eerder as net finansiële gesondheid # Suid-Afrika se werkloosheidskoers styg tot 32-komma-nege persent # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor fase twee van Operasie VuliNdlela wat verlede week geloods is # In internasionale sakenuus... Donald Trump het hom daartoe verbind om alle sanksies teen Sirië op te hef # In beleggingsnuus… Die VSA-China-transaksie versterk globale markte, maar tref goud en die rand negatief En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder meer die inkrimping van die vervaardigingsektor

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 15, 2025

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 15 Mei 2025

0:00 10:11

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 10 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on May 15, 2025.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!