EPISODE · Jul 16, 2026 · 9 MIN
Bizskoops - 16 Julie 2026
from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop
Op hierdie week se Bizskoops, 'n studie toon dat Suid-Afrikaners hul besteding verminder weens stygende lewenskoste en ons gaan voort met ons gesprek met politieke en tendensontleder JP Landman oor Suid-Afrika se munisipale stelsel. Professor Waldo Krugell gesels oor ekonome en hul voorspellings. In internasionale sake-nuus het wêreldwye beleggersvertroue sy hoogste vlak sedert Februarie bereik, terwyl Clicks plaaslik finansieel sterk bly, selfs nadat dit markwaarde verloor het. Ons begin hierdie week met 'n nuwe reeks gesprekke saam met Just Money. Die kliëntervaring- en platformbestuurder by Just Money, Sarah Nicholson, deel waardevolle inligting oor die oorweging van beleggingsopsies.
Embed this episode
Ready to play
Bizskoops - 16 Julie 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.