EPISODE · Oct 16, 2025 · 11 MIN
Bizskoops - 16 Oktober 2025
from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop
Op die program vandag... # Die Moody’s graderingsagentskap verwag dat Suid-Afrika se ekonomie hierdie jaar kan groei # Die dalende Amerikaanse dollar bevoordeel tans die Suid-Afrikaanse rand # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die goudprys wat ʼn hoogtepunt bereik het # In internasionale sakenuus… China wil hoëtegnologie-vervaardiging bevorder # In beleggingsnuus… Beleggers word aangemoedig om groter risiko's te neem deur klein en middelgroot maatskappye te steun En, ons gesels met die uitvoerende hoof en stigter van die maatskappy Agrofi, Desmond Irabor. Agrofi is deel van die Ayemere Groep van Plaasnywerhede en een van die borge van die International Commodity Summit 2025 .
Embed this episode
Ready to play
Bizskoops - 16 Oktober 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.