EPISODE · Apr 22, 2025 · 8 MIN
Bizskoops - 17 April 2025
from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop
Op die program vandag: # Die Reserwebank voorspel groei vir die plaaslike ekonomie vanjaar # Transnet-werkers kan binnekort begin staak # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die rand se rowwe week. # In internasionale sakenuus... Lesotho het 'n lisensie aan Elon Musk se Starlink toegestaan # In beleggingsnuus… die week het goed begin vir mynbou- en eiendomsektor-aandele. En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die DA wat veld gewen het nadat hulle teen die BTW- verhoging gestem het.
Embed this episode
Ready to play
Bizskoops - 17 April 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.