Bizskoops - 17 Julie 2025 episode artwork

EPISODE · Jul 18, 2025 · 10 MIN

Bizskoops - 17 Julie 2025

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Op die program vandag... # Die goewerneur van die Reserwebank waarsku dat wêreldwye handelsspanning Suid-Afrika se inflasievooruitsigte beïnvloed # Ekonome het Suid-Afrika se ekonomiese groeivoorspellings hersien # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor positiewe en negatiewe sentiment oor die land se ekonomie # In internasionale sakenuus… China se ekonomiese groei verlangsaam # In beleggingsnuus… Die krimpende aantal genoteerde maatskappye op die JSE is 'n bron van kommer En ons gesels met Chris Hatting van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere die hoofhindernisse wat Suid-Afrika verhinder om hoër ekonomiese groei te behaal

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 18, 2025

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 17 Julie 2025

0:00 10:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 10 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on July 18, 2025.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!