Bizskoops - 17 September 2026 episode artwork

EPISODE · Sep 17, 2026 · 11 MIN

Bizskoops - 17 September 2026

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Die Suid-Afrikaanse regering en die Nuwe Ontwikkelingsbank het 'n leningsooreenkoms onderteken om infrastruktuur wat metropolitaanse munisipale dienste ondersteun, op te gradeer, terwyl die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sterker verhoudings met belastingbetalers en belastingpraktisyns wil bou. Die ekonoom professor Waldo Krugell bespreek die verdere finansiële druk waarmee Suid-Afrikaanse huishoudings te kampe het. Wat internasionale sake-nuus betref, het 'n Nigeriese miljardêr Afrika se grootste aandeleverkoop ooit van stapel gestuur, en beleggers raak bekommerd oor waarskuwings rakende kunsmatige intelligensie (KI). Ons sit ons gesprek oor inflasie voort, waarin Pieter Wasserfall van JustMoney verduidelik wat jy kan doen om jou voedseluitgawes beter te bestuur en die impak van inflasie te beperk. Die program sluit af met nog 'n onderhoud as deel van Edge Communications se gemeenskapsveldtog, 10 Jaar, 10 besighede, 10 Stories. Ons gesels met Marisa Worth van M Worth Attorneys.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 17, 2026

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 17 September 2026

0:00 11:35

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 11 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on September 17, 2026.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!