EPISODE · Sep 18, 2025 · 10 MIN
Bizskoops - 18 September 2025
from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop
Op die program vandag... # Die jaarlikse verbruikersprysinflasie daal effens in Augustus # Die Suid-Afrikaanse motorsektor staar groeiende uitdagings in die gesig # Die ekonoom Waldo Krugell praat vandag oor die BBP-syfers wat verlede week vrygestel is # In internasionale sakenuus… Microsoft is gereed om in die Verenigde Koninkryk se Kunsmatige Intelligensie-sektor te belê # In beleggingsnuus… Aandele in die voedselprodusent Libstar het gister gestyg na gesprekke oor 'n moontlike oornamebod En ons gesels met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding onder andere te praat oor die risiko's vir die Suid-Afrikaanse ekonomie as die ANC die Suid-Afrikaanse Reserwebank se mandaat uitbrei om werk en groei in te sluit.
Embed this episode
Ready to play
Bizskoops - 18 September 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.