EPISODE · Jun 19, 2025 · 9 MIN
Bizskoops - 19 Junie 2025
from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop
Op die program vandag... # Suid-Afrika staar 'n aftreespaarkrisis in die gesig # Die Jaarlikse Verbruikersprysinflasie vir Mei is onveranderd vanaf April # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor hoe die ekonomie nie van handels- of werklike oorloë hou nie # In internasionale sakenuus… Die Verenigde Koninkryk en die VSA onderteken nuwe handelsooreenkoms wat mate van verligting bring # In beleggingsnuus…. Sasol se aandeelprys het sedert April met meer as 80 persent gegroei En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die nasionale dialoog, die gevreesde gryslys en China se handelsverhoudinge met Afrika.
Embed this episode
Ready to play
Bizskoops - 19 Junie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.