Bizskoops - 19 Maart 2026 episode artwork

EPISODE · Mar 19, 2026 · 9 MIN

Bizskoops - 19 Maart 2026

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Op hierdie week se Bizskoops: Rentekoersverlagings lyk dag vir dag minder waarskynlik, en die jaarlikse verbruikersinflasie het in Februarie tot drie persent gedaal. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise ontleed die domino-impak van die huidige Midde-Oosterse konflik, verder as net die energiekrisisse. Professor Waldo Krugell gesels oor die dreigende brandstofprysverhogings, inflasie en 'n les wat ons kan leer uit Japan van 1973. Tesla en Suid-Korea se LG Energy sluit 'n strategiese ooreenkoms, en plaaslik het stygende studentegetalle die maatskappy Stadio Holdings 'n hupstoot gegee. Dorothy Mabuza, uitvoerende hoof van die Gauteng Vervoerowerheid (TAG), deel die Gauteng Vervoerowerheid se visie om 'n geïntegreerde vervoerstelsel te ontwikkel wat bydra tot omgewingsvolhoubaarheid.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 19, 2026

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 19 Maart 2026

0:00 9:35

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 9 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on March 19, 2026.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!