Bizskoops - 2 April 2026 episode artwork

EPISODE · Apr 2, 2026 · 8 MIN

Bizskoops - 2 April 2026

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Op hierdie week se Bizskoops: Die regering het 'n verlaging in die algemene brandstofheffing aangekondig om die impak van die skerp brandstofverhogings te verreken, en die vertroue van siviele kontrakteurs het afgeneem. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding ontleed die Ouditeur-Generaal se jongste bevindinge oor nasionale en provinsiale regeringsoudituitkomste. Professor Waldo Krugell verduidelik die konsep van pryselastisiteit van vraag. Intussen staar motoriste in die VSA ook stygende brandstofkoste in die gesig en Mediclinic het 'n ooreenkoms van 16-miljard rand aangekondig om sy internasionale bedrywighede te herstruktureer. Sally Palmer van Maverix ondersoek die konsep sakeleierskap, breek die Maverix Business-leierskapsplatform se sewe sleutelhoekstene af en beklemtoon watter van die beginsels leiers gereeld oor die hoof sien.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 2, 2026

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 2 April 2026

0:00 8:39

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 8 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on April 2, 2026.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!