Bizskoops - 2 Julie 2026 episode artwork

EPISODE · Jul 2, 2026 · 13 MIN

Bizskoops - 2 Julie 2026

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Op hierdie week se Bizskoops: Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sal sy outomatiese assesseringstelsel vir die eerste keer uitbrei om geselekteerde voorlopige belastingbetalers in te sluit, terwyl Statistiek Suid-Afrika sy jongste Kwartaallikse Werkstatistieke vrygestel het. Ons begin 'n nuwe reeks besprekings met politieke en tendensontleder JP Landman oor Suid-Afrika se sukkelende munisipale stelsel. Professor Waldo Krugell bied 'n oorsig van onlangse finansiële aanwysers wat daarop dui dat verbruikers onder finansiële druk bly. In internasionale sake-nuus oorweeg Volkswagen glo sy grootste herstrukturering tot nog toe, terwyl Naspers en Prosus op die plaaslike front 'n dividendverhoging van 40% aangekondig het. Ons gaan ook voort met ons gesprek met Erica Liebenberg van JustMoney, wat praktiese wenke deel oor hoe om 'n inkomste te verdien deur aanlyn te werk.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 2, 2026

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 2 Julie 2026

0:00 13:26

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 13 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on July 2, 2026.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!