EPISODE · Oct 2, 2025 · 15 MIN
Bizskoops - 2 Oktober 2025
from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop
Op die program vandag... # Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens skiet tekort aan sy doelwit om vanjaar ekstra inkomste in te samel # Suid-Afrika se negatiewe verbruikersvertroue is 'n bron van kommer # Die ekonoom Waldo Krugell praat vandag oor die onlangse verbruikersvertrouesyfers # Die Amerikaanse federale regering het gesluit # Ons praat oor Afrika se minerale rykdom En, ons gesels met hoofredakteur van MyFairLady, Suzy Brokensha. Sy vertel meer oor die 2025 Santam Women of the Future-toekennings en finaliste
Embed this episode
Ready to play
Bizskoops - 2 Oktober 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.