EPISODE · Mar 20, 2025 · 10 MIN
Bizskoops - 20 Maart 2025
from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop
Op die program vandag: # Ons praat met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor Volkswagen Group Africa wat meen dit word al moeiliker om in Suid-Afrika besigheid te doen # Februarie se inflasie bly onveranderd vanaf Januarie. # Die ekonoom Waldo Krugell gesels oor hoe dit met die ekonomie gaan en môre se besluit oor die rentekoers. # In internasionale sakenuus... Ierse uitvoere na die VSA gaan voort om te styg voordat moontlike handelsversperrings volgende maand begin. # In beleggingsnuus… Die versekeraar Old Mutual rapporteer 'n styging van 20 persent in wesensverdienste. En, ons gesels ook met doktor Jaisheila Rajput van die organisasie Tomorrow Matters Now.
Embed this episode
Ready to play
Bizskoops - 20 Maart 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.