Bizskoops - 20 November 2025 episode artwork

EPISODE · Nov 20, 2025 · 13 MIN

Bizskoops - 20 November 2025

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Op die program vandag... # Suid-Afrika se kredietgraderings het verlede week 'n beduidende positiewe ontwikkeling gesien # Inflasie styg met nul-komma-een persent maand-tot-maand # Die ekonoom Waldo Krugell praat ook oor goeie nuus in terme van die land se ekonomie die afgelope week. # In internasionale sakenuus… Regter beslis Meta het nie die wet oortree toe dit Instagram en WhatsApp gekoop het nie # In beleggingsnuus... Pick n Pay se stigtersfamilie het ongeveer 64-miljoen aandele verkoop En, ons gesels met die Hoof van Kommoditeite by die Johannesburgse Effektebeurs (JSE) oor die JSE se kommoditeitsmarkondersteuning aan landbouprodusente en -uitvoerders in Suid-Afrika.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 20, 2025

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 20 November 2025

0:00 13:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 13 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on November 20, 2025.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!