Bizskoops - 22 Mei 2025 episode artwork

EPISODE · May 22, 2025 · 10 MIN

Bizskoops - 22 Mei 2025

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Op die program vandag: # Ons kyk na vanmiddag se begrotingsrede # Die jaarlikse verbruikersprysinflasie vir April toon 'n marginale styging # Die ekonoom Waldo Krugell praat ook oor die begroting # In internasionale sakenuus… Elon Musk sê hy beplan om sy politieke skenkings af te skaal # In beleggingsnuus…. Sasol se aandele het gister met meer as 12 persent gestyg En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder meer die ontmoeting tussen president Cyril Ramaphosa en Donald Trump vanaand en Ramaphosa se verrassingsbesoek aan Nampo 2025.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 22, 2025

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 22 Mei 2025

0:00 10:06

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 10 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on May 22, 2025.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!