EPISODE · Jul 23, 2026 · 9 MIN
Bizskoops - 23 Julie 2026
from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop
Die jaarlikse verbruikersinflasie het in Junie tot vyf persent gestyg en die Padongelukfonds skuld sowat 21-komma-sewe miljard rand in onbetaalde eise. Ons gaan voort met ons bespreking met politieke en tendensontleder JP Landman oor Suid-Afrika se sukkelende munisipale stelsel en professor Waldo Krugell gee 'n oorsig van die impak van swak munisipale bestuur op die ekonomie. In internasionale sake-nuus het die Amerikaanse president Donald Trump 'n 50 persent-tarief op 'n wye reeks Kanadese invoere ingestel en plaaslik waarsku Corronation teen die najaag van stygende kunsmatige intelligensie-aandele. Ten slotte deel die Kliëntervaring- en Platformbestuurder by Just Money, Sarah Nicholson, waardevolle inligting wanneer beleggingsopsies oorweeg word. Sy verduidelik hoe om moontlike beleggingsgeleenthede te verifieer.
Embed this episode
Ready to play
Bizskoops - 23 Julie 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.