EPISODE · Oct 23, 2025 · 10 MIN
Bizskoops - 23 Oktober 2025
from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop
Op die program vandag... # Inflasie bly binne die Reserwebank se teikenband # Die gemiddelde lewenstandaard in Suid-Afrika sal na verwagting verder daal # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die besteding van jou geld op ervarings # In internasionale sakenuus… Die VSA en Australië het 'n belangrike mineraalooreenkoms onderteken # In beleggingsnuus… Die Foschini-groep se aandeelprys het met meer as 18 persent gedaal En, ons gesels met die uitvoerende hoof en stigter van die maatskappy Agrofi, Desmond Irabor. Agrofi is deel van die Ayemere Groep van Plaasnywerhede en een van die borge van die International Commodity Summit 2025
Embed this episode
Ready to play
Bizskoops - 23 Oktober 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.