EPISODE · Apr 24, 2025 · 10 MIN
Bizskoops - 24 April 2025
from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop
Op die program vandag: # Mieliepryse het gister met 15% die hoogte ingeskiet # SA se dalende mynbou-uitset sal na verwagting die land se BBP tref # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor... die onlangse kapitaalvlug uit die VSA se ekonomie. # In internasionale sakenuus... BP kan gedwing word om sy aandeleterugkoopprogramme oor die volgende jaar te sny of selfs te skrap, tensy oliepryse herstel. # In beleggingsnuus… 'n nuwe handelsplatform maak sy debuut. En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere rasse-indiensnemingswette wat in Suid-Afrika opgeskerp word
Embed this episode
Ready to play
Bizskoops - 24 April 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.