Bizskoops - 24 Julie 2025 episode artwork

EPISODE · Jul 25, 2025 · 9 MIN

Bizskoops - 24 Julie 2025

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Op die program vandag... # Die jaarlikse Verbruikersprysinflasie is op na drie persent # Suid-Afrika kan in die toekoms rentekoersverhogings in die gesig staar # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor internasionale en plaaslike ekonomiese aanwysers wat die vooruitsigte vir die Suid-Afrikaanse ekonomie beïnvloed # In internasionale sakenuus… Die Verenigde State het handelsooreenkomste met Japan, die Filippyne en Indonesië bereik # In beleggingsnuus… Ibex verkoop sy hele belang van meer as 28 persent in die maatskappy Pepkor En ons gesels met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere die vooruitsigte vir Suid-Afrikaanse handel

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 25, 2025

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 24 Julie 2025

0:00 9:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 9 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on July 25, 2025.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!