Bizskoops - 25 Junie 2026 episode artwork

EPISODE · Jun 25, 2026 · 11 MIN

Bizskoops - 25 Junie 2026

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Suid-Afrikaanse verbruikersvertroue het skerp gedaal gedurende die tweede kwartaal, en Suid-Afrikaners kan binnekort groot veranderinge aan die land se OTM-netwerk sien. Professor Waldo Krugell bespreek die impak van kunsmatige intelligensie op jongmense en indiensneming, en verduidelik waarom die toekoms behoort aan diegene wat weet hoe om KI effektief te gebruik en te bestuur. In internasionale sake-nuus het Oracle die afgelope jaar sowat 21 000 poste wêreldwyd gesny namate die tegnologiereus sy verskuiwing na kunsmatige intelligensie versnel. Op die plaaslike front het die Finansiële Sektor Gedragsowerheid die publiek en beleggers gewaarsku oor 'n gesofistikeerde bedrogspul waarin bedrieërs die reguleerder en sy kommissaris, Unathi Kamlana, naboots. Ons gaan ook voort met ons gesprek met Erica Liebenberg van JustMoney, wat praktiese wenke deel oor hoe jongmense 'n inkomste kan verdien deur aanlyn te werk.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 25, 2026

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 25 Junie 2026

0:00 11:17

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 11 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on June 25, 2026.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!