EPISODE · Feb 26, 2026 · 10 MIN
Bizskoops - 26 Februarie 2026
from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop
Op hierdie week se Bizskoops ontleed ons die begrotingstoespraak van die minister van Finansies, Enoch Godongwana. Suid-Afrika is op 'n fiskale keerpunt ná staatskaping, met skuldstabilisering, infrastruktuurontwikkeling en doeltreffende winste wat resultate toon. Die ekonoom, professor Waldo Krugell, deel sy mening oor minister Godongwana se begroting. Die hoof kommersiële beampte by Damisa, Thomas Pinter, vertel ons meer oor blokketting se baanbrekende potensiaal vir die meer as 130 duisendmiljard valutabedryf. Laastens, Kevin Wurfell, die uitvoerende hoof en medestigter van Emiko Holdings, gesels oor die besluit om sy hand te waag in Sentraal-Afrika se mynbou/konstruksie sektore, die uitdagings en groei via sleutelvennootskappe.
Embed this episode
Ready to play
Bizskoops - 26 Februarie 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.