EPISODE · Aug 27, 2026 · 12 MIN
Bizskoops - 27 Augustus 2026
from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop
Die regering werk steeds daaraan om 'n permanente Basiese Inkomsteondersteuningstoelaag te vestig, en ons hoor van volhoubaarheid by Naspers. Professor Waldo Krugell bespreek die Amerikaanse staatsskuld en die impak daarvan op die rand. In internasionale sake-nuus is Shein gereed om op die Hong Kong-aandelebeurs te noteer, terwyl Grindrod plaaslik sterk groei vir die eerste ses maande van die jaar gerapporteer het. Ons ontmoet die eerste maatskappy as deel van Edge Communications se gemeenskapsveldtog: 10 Jaar. 10 Besighede. 10 Stories. Die meesterdistilleerder Pieter van Helden vertel ons meer oor Helden Distillery en sy kenmerkende Afrika-styl whisky.
Embed this episode
Ready to play
Bizskoops - 27 Augustus 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.