Bizskoops - 27 November 2025 episode artwork

EPISODE · Nov 27, 2025 · 9 MIN

Bizskoops - 27 November 2025

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Op die program vandag... # Suid-Afrika mag binnekort nuwe belasting op aanlyn dobbelary instel # Die regering gaan voort met 'n nuwe strategie om handel te diversifiseer # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die ekonomie van Swart Vrydag # In internasionale sakenuus… Kanada se eerste minister is nie haastig om handelsgesprekke met die Verenigde State te hervat nie # In beleggingsnuus... ons kyk na globale ekonomiese verskuiwings en geopolitiek wat die wisselvalligheid van edelmetale dryf En, ons gesels met die medestigter van die maatskappy Jenzy, Bongani Malaba. Bongani het gepraat tydens 'n onderhoud by die 2025 International Commodity Summit, wat verlede week by die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum plaasgevind het.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 27, 2025

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 27 November 2025

0:00 9:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 9 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on November 27, 2025.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!