EPISODE · Aug 28, 2025 · 10 MIN
Bizskoops - 28 Augustus 2025
from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop
Op die program vandag... # Suid-Afrika bly Afrika se grootste welvaartmark # Suid-Afrika se spoorwegsektor betree 'n nuwe era # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die huidige stand van die Amerikaanse ekonomie # In internasionale sakenuus… Donald Trump se 50 persent-tariewe op Indië het nou in werking getree # In beleggingsnuus… ACSA verklaar ’n rekord netto wins En ons gesels met 'n leierskapsafrigter en strateeg by die sakeleierskapsprogram ABL oor hoe entrepreneurs en sake-eienaars hul besighede werklik moet lei
Embed this episode
Ready to play
Bizskoops - 28 Augustus 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.