Bizskoops - 29 Mei 2025 episode artwork

EPISODE · May 29, 2025 · 9 MIN

Bizskoops - 29 Mei 2025

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Op die program vandag: # Die voorgestelde nuwe beleidsriglyne vir die inligtingskommunikasietegnologiesektor is nie beperk tot net Starlink nie # Heeltemal te veel Suid-Afrikaanse huishoudings ervaar steeds voedselonsekerheid # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor môre se verwagte rentekoers aankondiging # In internasionale sakenuus… Die beheermaatskappy van die aanlyn inkopieplatform Temu ervaar tonemende druk # In beleggingsnuus…. Pepkor het 'n noemenswaardige groei en verbeterde winsmarges aangekondig En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder meer verlede week se vergadering tussen presidente Ramaphosa en Trump, asook die hele Starlink-debat.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 29, 2025

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 29 Mei 2025

0:00 9:30

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 9 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on May 29, 2025.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!