Bizskoops - 3 September 2026 episode artwork

EPISODE · Sep 3, 2026 · 12 MIN

Bizskoops - 3 September 2026

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Volgens die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, het Suid-Afrika sedert 2018 miljarde by nege internasionale finansiële instellings geleen en Suid-Afrika se vervaardigingsektor het in Augustus onder druk gebly. Die ekonoom Waldo Krugell bespreek die wisselkoers en brandstofpryse. In internasionale sake-nuus het die goewerneur van die Bank van Engeland die G20 gewaarsku oor kunsmatige intelligensie en plaaslik verduidelik Pieter Wasserfall van JustMoney hoe inflasie 'n impak op Suid-Afrikaanse huishoudings kan hê. Ons sluit die program af met ʼn gesprek met die geoktrooieerde rekenmeester Ted Maselesele van die African Credit Rating Association, ACRA. Hy ontleed van die kwessies en druk waarmee besighede te kampe het.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 3, 2026

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 3 September 2026

0:00 12:30

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 12 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on September 3, 2026.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!