Bizskoops - 30 Julie 2026 episode artwork

EPISODE · Jul 30, 2026 · 11 MIN

Bizskoops - 30 Julie 2026

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Op vandag se Bizskoops, die Nasionale Tesourie sal die billike aandelebefondsing vrystel wat voorheen van munisipaliteite teruggehou is, terwyl Sasol produksie by sy Natref-raffinadery verhoog het voor 'n beplande onderhouds-sluiting volgende jaar. Die politieke en tendensontleder JP Landman bespreek waterbestuurshervorming, terwyl Professor Waldo Krugell die Reserwebank se besluit om die repokoers onveranderd te laat, ontleed. In internasionale sake-nuus het Johnson & Johnson miljarde dollars aangebied om regsgedinge in die Verenigde State oor sy babapoeier te skik. Plaaslik verduidelik Sarah Nicholson van JustMoney hoe om beleggingsgeleenthede te verifieer, en ButtaNutt se stigter en uitvoerende hoof, Antoine van Heerden, praat oor die groeiende mark vir die maatskappy se makadamiamelk.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 30, 2026

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 30 Julie 2026

0:00 11:28

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 11 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on July 30, 2026.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!