EPISODE · Oct 30, 2025 · 13 MIN
Bizskoops - 30 Oktober 2025
from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop
Op die program vandag... # Suid-Afrika benodig miljarde rand oor te skakel na 'n lae-koolstof, klimaatsveerkragtige ekonomie # Die Nasionale Departement van Gesondheid het befondsingsopsies voorgestel om die Nasionale Gesondheidsversekering te vestig # In internasionale sakenuus… In internasionale sake-nuus… Amazon Web Services sal teen 2031 ten minste vyfmiljard dollar in Suid-Korea belê En ons fokus op die International Commodity Summit 2025 wat van 17 tot 20 November by die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum plaasvind. Die International Commodity Summit is een van die top mynbou-, energie- en landbougeleenthede in Suid-Afrika. Dit is 'n eerste van sy soort, volledig geïntegreerde multi-industrie-geleentheid wat die hele hulpbronwaardeketting onder een dak bymekaarbring.
Embed this episode
Ready to play
Bizskoops - 30 Oktober 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.