Bizskoops - 4 Desember 2025 episode artwork

EPISODE · Dec 4, 2025 · 11 MIN

Bizskoops - 4 Desember 2025

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Is jy gereed vir die nuutste sakenuus, plaaslik en internasionaal, op hierdie week se Bizskoops? Op hierdie week se Bizskoops het ons belangrike ekonomiese tendense ondersoek wat Afrika en Suid-Afrika se unieke posisie vorm. Ons het afgeskop met insigte van Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding, wat sy sienings gedeel het oor waarom Suid-Afrika se groeivooruitsigte steeds gedemp is in vergelyking met sy Afrika-eweknieë. Dít ten spyte van sy sterk potensiaal. Die ekonoom Waldo Krugell het daarna die inflasie- en rentekoersvooruitsigte wat die ekonomie beïnvloed, ontleed. 2025 was opmerklik vir edelmetale, gekenmerk deur groei en wisselvalligheid. Die edelmetaalontleder by CRU Group, Kirill Kirilenko, het die belangrikste tendense en ontwrigtings voorspel wat in die volgende 12 tot 24 maande verwag word. Ons het ook gesels met Bongani Malaba, medestigter van die maatskappy Jenzy. Hy het gepraat oor fintech-innovasie by die 2025 International Commodity Summit, met die fokus op hoe Jenzy vertroue en ekonomiese groei in Afrika se grensverskuiwende handel bevorder. Luister gerus na hierdie kundige gesprekke en meer op Bizskoops.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 4, 2025

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 4 Desember 2025

0:00 11:38

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 11 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on December 4, 2025.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!