Bizskoops - 4 September 2025 episode artwork

EPISODE · Sep 4, 2025 · 9 MIN

Bizskoops - 4 September 2025

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Op die program vandag... # Daar is steeds struikelblokke wat verhoed dat die rand sy billike waarde bereik # Fabriekaktiwiteit in Suid-Afrika het in Augustus weer in krimping verval # Die ekonoom Waldo Krugell praat vandag oor staatskuld # In internasionale sakenuus… Daar is tekens van sterker ekonomiese bande tussen Rusland, China en Indië # In beleggingsnuus… 'n Batemakelaar het 'n veldtog in Suid-Afrika van stapel gestuur wat daarop gemik is om plaaslike handelaars te ondersteun En ons gesels met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere waarom beleggersoptimisme in Suid-Afrika sedert die vorming van die regering van nasionale eenheid vervaag het

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 4, 2025

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 4 September 2025

0:00 9:51

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 9 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on September 4, 2025.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!