EPISODE · Mar 5, 2026 · 10 MIN
Bizskoops - 5 Maart 2026
from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop
Op hierdie week se Bizskoops: Midde-Oosterse spanning verhoog Brent-ru-oliepryse en verswak die rand, wat SA-koersverlagings bedreig. Die JSE bereik rekordwinste! Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise ontleed die positiewe begroting van die minister van Finansies, Enoch Godongwana. Professor Waldo Krugell ontleed die gevolge van die konflik tussen die VSA, Israel en Iran vir globale en plaaslike ekonomieë. Die hoof kommersiële beampte by Damisa, Thomas Pinter, onthul dat multi-geldeenheid fiat/kripto sake-doeltreffendheid verhoog. Dorothy Mabuza, die uitvoerende hoof van die Gauteng Vervoerowerheid (TAG), gesels oor naatlose provinsie-wye koördinering en gesentraliseerde kaartjieverkope.
Embed this episode
Ready to play
Bizskoops - 5 Maart 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.