Bizskoops - 6 Augustus 2026 episode artwork

EPISODE · Aug 6, 2026 · 10 MIN

Bizskoops - 6 Augustus 2026

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Eskom se munisipale agterstallige skuld het R119 miljard bereik, terwyl die Suid-Afrikaanse Poskantoor sy eerste ongekwalifiseerde ouditmening in ses jaar ontvang het. Professor Waldo Krugell bespreek die finansiële druk wat die middelklas in die gesig staar. In internasionale sake-nuus het 25 state in die Verenigde State president Donald Trump se administrasie oor nuwe tariewe gedagvaar. Plaaslik verduidelik Sarah Nicholson van JustMoney wat om te doen as jy vermoed dat jy deur 'n beleggingsgeleentheid bedrieg is. Ons sluit die program af met die operasionele bestuurder van KragDag, Soné Saunders. KragDag se tema vanjaar is: Druppels word strome, strome word riviere.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 6, 2026

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 6 Augustus 2026

0:00 10:17

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 10 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on August 6, 2026.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!