Bizskoops - 7 Augustus 2025 episode artwork

EPISODE · Aug 8, 2025 · 9 MIN

Bizskoops - 7 Augustus 2025

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Op die program vandag... # Markte is senuweeagtig oor die verskil tussen die Reserwebank en minister Godongwana oor die inflasieteiken # Die JSE oorweeg dit om 24-uur-handel in te stel # Die ekonoom Waldo Krugell praat ook oor die nodigheid van beleidskoördinering # In internasionale sakenuus… Kritici waarsku oor die impak van 'n 100 persent-tarief op die invoer van Russiese olie. # In beleggingsnuus… Pick n Pay gaan voort met beplande winkelsluitings en -omskakelings En ons gesels met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere ’n opname wat toon dat klein en mediumgrootte ondernemings hoë vlakke van stres ervaar.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 8, 2025

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 7 Augustus 2025

0:00 9:20

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 9 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on August 8, 2025.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!