Bizskoops - 9 April 2026 episode artwork

EPISODE · Apr 9, 2026 · 9 MIN

Bizskoops - 9 April 2026

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Op hierdie week se Bizskoops: Ons ontleed verder die impak van die Midde-Oosterse oorlog op Suid-Afrika se ekonomie. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise verduidelik waarom die onlangs gerapporteerde JSE se verliese en die styging in effekte-opbrengste binne die konteks van die Midde-Oosterse konflik gelees moet word. Professor Waldo Krugell praat oor sy navorsing oor prysskokke. Intussen het die vermaaklikheidsreus Universal Music Group 'n groot oorname-aanbod ontvang en Vodacom het 28-miljoen dollar belê om sy M-Pesa-platform in Tanzanië op te gradeer. Sally Palmer van Maverix lei ons deur hul vlagskipprogram en hoe daardie reis vir 'n stigter of uitvoerende beampte van week een tot die einde lyk.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 9, 2026

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 9 April 2026

0:00 9:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 9 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on April 9, 2026.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!