Bizskoops - 9 Oktober 2025 episode artwork

EPISODE · Oct 9, 2025 · 10 MIN

Bizskoops - 9 Oktober 2025

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Op die program vandag... # President Cyril Ramaphosa het die stigting van 'n Ekonomiese Oorlogskamer in die Presidensie voorgestel # Beleidsonsekerheid in Suid-Afrika het 'n rekordhoogtepunt bereik # Die ekonoom Waldo Krugell praat vandag oor ekonomiese aanwysers en die sogenaamde Second China Shock # In internasionale sakenuus… Die prys van goud het 'n rekordhoogtepunt bereik # In beleggingsnuus… Bidcorp bly 'n sterk, betroubare belegging op die JSE En, ons gesels met die stigter en uitvoerende hoof van Just Green Strategies, Aradhna Pandarum. Sy sal deelneem aan die International Commodity Summit 2025 - een van die top mynbou-, energie- en landbougeleenthede in Suid-Afrika wat van 17 tot 20 November plaasvind.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 9, 2025

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 9 Oktober 2025

0:00 10:39

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 10 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on October 9, 2025.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!