EPISODE · Mar 20, 2026 · 26 MIN
‘BKS is net nog ’n droogte’ – Bull van Rensburg
from Media24 · host Media24
“Dit was sekerlik die swaarste tyd in my lewe. Ek het emosioneel deurgeloop,” vertel Bull van Rensburg, ’n boer van Humansdorp, in die eerste episode van seisoen 2 van die Bly Boer-reeks. Nie net was die Oos-Kaapse melkboer se plaas van 1 Mei 2024 tot 6 Junie 2025 weens bek-en-klouseer onder kwarantyn nie, maar sy verliese word geraam op sowat R7,5 miljoen. Vir maande lank het sy inkomste opgedroog. In die episode gesels hy kaalvuis oor die totale magteloosheid wat hy gevoel het en sy keuse om ’n kopskuif te maak. Landbou.com se potgooireeks Bly Boer wil boere inspireer om nie net aan te hou boer nie, maar om ook vreugde in hul dagtaak te vind. In elke episode verken ons nuwe manière om balans te vind sodat jy jou roeping met passie kan uitleef. Vir meer episodes besoek https://www.landbou.com/luister
What this episode covers

NOW PLAYING
‘BKS is net nog ’n droogte’ – Bull van Rensburg
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Apr 30, 2026 ·19m