EPISODE · Jan 23, 2025 · 0 MIN
Bly Boer-lusmaker: Hardloop jou enjin in die rooi?
from Media24 · host Media24
Landbou.com se potgooireeks, Bly boer, wil boere inspireer om nie net aan te hou boer nie, maar ook om vreugde in hul dagtaak te vind. In elke episode verken ons nuwe maniere om balans te vind sodat jy jou roeping met passie kan uitleef. In die eerste episode gesels Reza Clifford met dr. Johan Beukes, ’n leierskapafrigter, oor uitbranding. Hier is ’n voorsmakie. Kyk uit vir ’n Bly Boer-episode elke Vrydag om 17:00.
What this episode covers

NOW PLAYING
Bly Boer-lusmaker: Hardloop jou enjin in die rooi?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Apr 30, 2026 ·19m