EPISODE · Apr 28, 2026 · 0 MIN
Bly kalm, tariewe vir Psemas lede 'verander nie'
from Kosmos 94.1 · host Kosmos 94.1
Die gesondheidsministerie het 'n beroep gedoen op kalmte nadat die kabinet besluit het om die ministerie se tariewe in lyn te bring met dié van Psemas en die Namibiese Vereniging van Mediese Hulpfondse. Staatshospitale sal 'n gestandaardiseerde prysmodel vir Psemas-pasiënte gebruik. Tariewe sal gebaseer wees op Namaf se 2017-tariewe, met 'n bykomende 20 persent. Kosmos 94.1 Nuus het met die ministerie se woordvoerder, Walters Kamaya, gepraat wat sê niks het vir Psemas-lede verander nie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Bly kalm, tariewe vir Psemas lede 'verander nie'
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.