EPISODE · Apr 25, 2020 · 1 MIN
Bly Net Wie Jy Is
from Die Oorwurms Volume. 1 · host Die Oorwurms
En daar was Takkie die Brakkie en sy maatjie is 'n slakkie en hul twee is beste maat! Hulle lag en hul tol en hulle speel en hul tol en hulle maak 'n groot geraas 'n maatjie hoef nie soos jy te lyk soos jy te praat of soos jy te ruik 'n maatjie hou van jou soos jy is of jy 'n brak is, 'n slak is of dalk 'n paddavis Bly net wie jy is!
What this episode covers

NOW PLAYING
Bly Net Wie Jy Is
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m