PODCAST · kids
Die Oorwurms Volume. 1
by Die Oorwurms
Audio stories for toddlers
-
14
Sterreland
Sterreland by Die Oorwurms
-
13
Episode 6: Dolf Die Wolf
Die Oorwurms Volume 1
-
12
Oorwurmland
Die Oorwurms Volume 1
-
11
Episode 5: Frikkie die Pikkie
Die Oorwurms: Episode 5
-
10
Helde
Die Oorwurms Episode 5
-
9
BONUS: Droomland Afskakel-visualisering
Die Oorwurms: Gratis afskakel-visualisering Die Oorwurms se doel is om kreatiwiteit en energie na jou kind se lewe te bring deur middel van ons stories en liedjies. Tog glo ons ook dat stil-refleksie en bedaar-visualiserings ongelooflik voordelig vir jou kleuter kan wees. Nie net raak dit ontslae van die negatiewe, bonsende energie wat oorstimulasie en moegheid kan meebring nie, maar dit help ook om jou kleuter te leer fokus, ontspan, om verbeeldingspel te bevorder en selfs om empatie vir kleuters te leer. Vandag kry ons lesers ‘n bonus oudio-greep. Dit is ons afskakel- visualisering vir kleuters. Dit is soms so nodig voor slaaptyd of voor die aand roetine inskop! Ons wil julle graag aanmoedig om dit saam met jou kleinding te doen! Die grendeltydperk veroorsaak baie spanning vir ouers en kinders en ons hoop dat dit vir die hele gesin vyf minute van vrede kan gee!
-
8
Episode 4: Jasmyn Die Konyn
Episode 4: Jasmyn Die Konyn by Die Oorwurms
-
7
Die Hasie Hop
Die Hasie Hop by Die Oorwurms
-
6
Jy Moet Net Glo
Jy Moet Net Glo by Die Oorwurms
-
5
Episode 3: Rosie die Reënboogperd
Episode 3: Rosie die Reënboogperd by Die Oorwurms
-
4
Bly Net Wie Jy Is
En daar was Takkie die Brakkie en sy maatjie is 'n slakkie en hul twee is beste maat! Hulle lag en hul tol en hulle speel en hul tol en hulle maak 'n groot geraas 'n maatjie hoef nie soos jy te lyk soos jy te praat of soos jy te ruik 'n maatjie hou van jou soos jy is of jy 'n brak is, 'n slak is of dalk 'n paddavis Bly net wie jy is!
-
3
Episode 2: Takkie die Brakkie
Episode 2: Takkie die Brakkie by Die Oorwurms
-
2
Skyn Skyn Skyn
Skyn Skyn Skyn by Die Oorwurms
-
1
Episode 1: Willem die Wurm
Episode 1: Willem die Wurm by Die Oorwurms
We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
TOPICS IN THIS SHOW
Loading reviews...
Loading similar podcasts...